Doelwitte vir die jaar

-
Om grond aan te koop
-
Om mense te help skuif na beter behuising toe
-
Om die mense te help om daar te begin boer
-
Om soveel moontlik tonnels opgerig te kry
-
Om mense self versorgend te kry sodat hulle ‘n salaris kan verdien
-
Om die kinders goeie opvoeding te gee
-
Om die kinders in ‘n rustige en Christelike omgewing groot te maak
-
Om vir die kinders ‘n visie en ook drome vir die toekoms te gee
-
Om hulle Godvresend te bou, sodat hulle as kinders van ons Skepper en Hemelse Vader, alle uitdagings van die lewe kan aanpak en suksesse van die lewe kan maak
-
Om ‘n kleuterskool in die lewe te roep
-
Om n huis vir bejaardes in die lewe te roep