jongste Nuus

George se storie

‘n Klompie van ons Wesranders het Woensdagaand, 13 Desember, Kerrie & rys en ook koeldrank gaan uitdeel in Krugersdorp Wes. Daar is hartseer en blye tye ook. Soms lag ons en ander tye huil ons lekker saam. En hopelik het ons nie net kos nie, maar ‘n bietjie liefde en geloof ook gaan uitdeel!

Nie elke goeie daad word vertel nie, maar dit is die idee wat tel.

Bly ingeskakel vir meer ongelooflike nuus

Kopiereg 2020 Ope Arms PBO | 2016/489893/08 | Alle Regte Voorbehou | Webwerf geborg deur Skyspear Productions

Describe your image