To play, press and hold the enter key. To stop, release the enter key.

Ons Missie

Ope Arms daartoe verbind is om ‘n omvattende professionele maatskaplike diens te lewer.

Om soveel mense te kan help, maar nie net te help nie, maar ook op te lei sodat hulle hulleself kan help.

Om verskillende programme daar te stel, soos:

  • Boerdery

  • Aanplant van gewasse

  • Vee Boerdery ens

  • Restaurant te bedryf

  • Winkel te bedryf

  • Om produkte te vervaardig

Om ‘n span tegniese te hê om kontrakteur werk te doen so ook instandhouding werk op alle vlakke.