Ons Visie
Die optimale maatskaplike funksionering van die individu, familie en gemeenskap tot eer van ons Skepper.
Die maatskaplike werk en die omsien na die welsyn van mense wat moeilik vir hulself kan sorg.
Die opheffing van mense en kinders hoofsaaklik as ‘n gesin.
Om mense te bemagtig, vir hulle weer hoop te gee om hulle mens waardigheid terug te bring, ma om mense te help om hulleself te kan help.